MEER OOR ONS

Welkom by Homegrown Power Products.
Homegrown Power Products staan vir uitstekende dien, advise en kwaliteit produkte. Ons verkoop slegs die beste handelsmerke soos Honda, Stihl, Husqvarna, Viking en vele meer (sien ons diensblad vir ‘n lys van ons verskaffers). Ons is geregistreerde agente vir al die bogenoemde handelsmerke en gekwalifiseerd om die herstelwerk en diens van hierdie produkte te doen.
Ons diens ook ander tuingereedskap van enige ander handelsmerk soos grassnyers, heiningsnoeiers, kragopwekkers, kettingsae en vele meer.
Maak ‘n draai by ons winkel en kom gesels met ons.
Waardes
Ons glo om as ‘n span saam te werk, tot die sukses in ons besigheid bydra. Ons glo ook in integriteit en daarom kan u as kliënt verseker wees dat ons fokus om op ‘n eerlike en deursigte manier besigheid te doen.
Visie
Ons visie is om vir alle potensiële kliënte in Noordwes die beste oplossings te bied vir hulle tuingereedskap deur ons produkte en dienslewering.
Missie
Om konsekwent te bly in ons professionaliteit, dienslewering en produkte wat ons lewer.
KONTAK ONS
ONTMOET DIE SPAN

ETTIENNE SPAMERS
Eienaar

JAN JACOBS
Algemene Bestuurder

NIKITA NEL
Persoonlike Assistent

GUSTAV STEYN
Verkope
Adres:
8 Forsman Street, Potch Industria, Potchefstroom
Besigheidsure:
Maandag tot Vrydag: 07:30 – 16:30
Saterdag: 07:30 – 11:30
Sondag: Gesluir
Telefoon Nommers:
018 294 3664
or
066 307 5472