ONS PRODUKTE

Krag gereedskap
Ons het ‘n wye verskeidenheid van elektriese krag gereedskap en nie elektriese bybehore te koop in ons winkel.

Onderdele
Ons het ‘n wye verskeidenheid van onderdele beskikbaar in ons winkel, indien jy enige iets spesifiek benodig vir jou tuingereedskap, kom besoek gerus ons winkel.

Tuingereedskap
Indien jy jou tuingereedskap versameling wil vergroot is ons beslis die beste een-stop opslossing vir al jou gereedskap behoeftes.

Kragopwekkers
Ons voorsien slegs die beste kwaliteit kragopwekkers en help graag om die produk te kry wat jou behoeftes die beste pas.
- Cub Cadet
- Dolmar
- Fieldmaster
- Honda
- Husqvarna
- Kawasaki Power Tools
- Kolhler
- Kudu
- Maruyama
- Mitsubishi
- MTD
- Ride On
- Rover
- Scag Power Equipment
- Stihl
- Stilletto
- Tanaka
- Tandem
- Torx
- Wolf
- Zero turn
ONS DIENSTE

Verkope
Ons verkoop van Suid-Afrika se beste tuingereedskap in ons winkel.

Herstelwerk, diens en onderhoud
Ons diens, herstel en doen onderhoud werk op enige tuingereedskap.

Kundige advies
Ons help graag met advies om vas te stel watter produk reg sal wees vir jou behoeftes.